Birdsong Klassieke Konsert
“Dag” en “Nag” Privaat funksie Geen Kaartjies beskikbaar – Slegs op uitnodiging van eienaar Klassieke Aand in die Birdsong Amfiteater. op Dinsdag 28ste Desember of Donderdag 30ste Desember 2021. ‘n Vinger-ete word voor die tyd aangebied. Kom so van 6nm se kant af. Die opvoering begin om 8nm. Navrae by altusjoubert@law.co.za of skakel 011…